Skip to content

Regering en Shell gaan appeleer teen beslissing oor aflandige boorwerk [KLANK]

# Die strategieleier van The Green Connection, Liz McDaid, sê die regering en Shell gaan appeleer teen die bevel van die Hooggeregshof wat die regering se goedkeuring om aflandige-olieboorwerk langs die Suidweskus in Blok vyf-sewe tersyde gestel het. Die regsadviseur, Shahil Singh, beskryf die besluit as ‘n groot oorwinning vir klimaatsgeregtigheid, kusgemeenskappe en kleinskaalse vissers. McDaid sê The Green Connection en Natural Justice staan die bevel teen, en verwys na oortredings van openbare deelname en voorsorgbeginsels:

ENG McDaidOnAppeal