Skip to content

Regering doen stappe om vertragings met betaling van onderwysassistente op te los [KLANK]

# Die Departemente van Basiese Onderwys, en Indiensneming en Arbeid, asook die Nywerheids-ontwikkelingskorporasie sal vandag ‘n resolusie aankondig oor uitstaande betalings aan Onderwysassistente en Algemene Skoolassistente onder die Basiese Onderwys-werkprogram in Pretoria. Die woordvoerder, Terence Khala, sê die regering het ‘n manier gevind om die uitstaande toelaes vry te stel. Hy sê die stap sal na verwagting verligting besorg aan assistente wat vir hul geld wag:

ENG-KhalaOnPayments