Skip to content

Regering beywer hom vir hervorming van VN-veiligheidsraad [KLANK]

# Die regering sê vir Suid-Afrika is die 80ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York, ʼn belangrike platform om hom vir hervorming van die VN-veiligheidsraad te beywer. Die sitting se tema is, Beter saam: 80 jaar en meer vir vrede, ontwikkeling en menseregte. Die regering se woordvoerder, Boipelo Modise, sê ʼn hervormde veiligheidsraad sal ʼn billike Afrika-verteenwoordiging bied en die Afrika-unie se Agenda 2063 bevorder:

ENG BoipeloonRemains