# Die regering bepleit kalmte te midde van betogings in Westbury en Coronationville in Johannesburg, Gauteng, oor voortdurende uitdagings met watervoorsiening. Hy sê Johannesburg Water werk daaraan om onmiddellike verligtingsmaatreëls in te stel en finaliseer ook die nuwe Brixton-reservoir en -toring, wat na verwagting teen die einde van volgende maand voltooi sal wees. Die woordvoerder, William Baloyi, het inwoners versoek om vreedsaam te betoog:
Regering bepleit kalmte terwyl inwoners betoog teen watertekorte in Johannesburg [KLANK]
ENG BaloyiOnWaterCalm