Skip to content

Regbank versoek Mkhwanazi amptelik om bewyse te lewer van beskuldigings [KLANK]

# Die regbank eis dat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, bewyse verskaf van vermeende sameswering tussen onder andere die regbank en misdadigers. Hy het ook die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van politieke inmenging in hoëprofielsake. Die woordvoerder van die Hoofregter se kantoor, Bongiwe Gambu, sê sulke bewerings sonder bewyse is uiters skadelik vir openbare vertroue in die onafhanklikheid en integriteit van die howe:

ENG GambuOnJudiciary