Skip to content

Referendumparty is tans in Washington om bewusmaking te skep oor Suid-Afrikaanse kwessies [KLANK]

# Die leier van die Referendumparty, Phil Craig, sê hulle is tans in Washington in Amerika om bewusmaking te skep oor die kwessies waarmee Suid-Afrikaners te kampe het, en om Kaapse onafhanklikheid as deel van die oplossing te bevorder. Craig sê hulle het vasgestel die ANC is ‘n organisasie wat tans deur talle gekritiseer word, dat daar geen illusies hoegenaamd is oor hul algehele gebrek aan morele waardes nie en dat hul nou plaaslik en internasionaal uitgeken word aan hul blatante skynheiligheid:

ENG PhilonWashington