# Die Referendum-party sê die DA se jongste ekonomiese plan kan werk, maar hy glo nie dit sal nasionaal deurgevoer word terwyl die ANC die regering van nasionale eenheid beheer nie. Die plan stel ‘n aantal ononderhandelbare eise vir hervorming wat die ekonomie ‘n hupstoot sal gee en werkgeleenthede sal skep – insluitend die verwydering van wette wat werksgeleenthede versmoor en die herstel van die energiesektor. Partyleier Phil Craig sê dit neem nie die werklikhede van die land in ag nie:
Referendum-party glo DA se ekonomiese plan sal onmoontlik wees onder RNE [KLANK]
ENG CraigOnDA