Skip to content

Redisa verwelkom die terugtrekking van die Nywerheidbestuursplan vir Afvalbande

# Die Herwinnings- en Ekonomiese Ontwikkelingsinisiatief van Suid-Afrika, Redisa, het die terugtrekking van die goedkeuring van die Nywerheidsafvalbandbestuursplan verwelkom. Die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, het die goedkeuring teruggetrek om ‘n omvattende hersiening te verseker. Redisa sê die land produseer ten minste 253-duisend-ton afvalbande per jaar, wat wanbestuur word deur die afvalburo onder die departement. Hy sê die bedreiging wat die besonderse giftige aard van afvalbandbesoedeling vir openbare gesondheid inhou, is ‘n groot bron van kommer.