# Die Afrika-redakteursforum is bekommerd oor die verdwyning van die Suid-Afrikaanse ondersoekende joernalis Micah Reddy en sy plaaslike gids , Kooki Mahmoud, in Djiboeti, Oos-Afrika. Hulle het Saterdag verdwyn. Reddy is die Afrika-koördineerder van die Internasionale Konsortium van Ondersoekende Joernaliste. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking weet van hulle verdwyning. Die forum se sekretaris-generaal, Sbu Ngalwa, sê hulle vra duidelikheid van Djibouti se owerhede oor waar Reddy en Mahmoud is:
Redakteursforum vra Djiboeti-owerhede vir besonderhede oor vermiste Suid-Afrikaanse joernalis [KLANK]
ENG NgalwaONDjibouti