Skip to content

Rasool sê SA moet voortgaan om ‘n wedersyds voordelige verhouding met die VSA na te streef [KLANK]

# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Verenigde State, Ebrahim Rasool, sê die regering moet voortgaan om dialoog en bande met Amerika na te streef, selfs in die lig van misleidende en skadelike uitvoerende bevele. Hy is tot persona non grata verklaar en uit Washington geskop vir opmerkings oor president Donald Trump se administrasie. Rasool het gister in die land aangekom. Hy sê hy hoop sy plaasvervanger sal iemand wees wat nie die land se waardes opoffer nie:

ENG RasoolOnReplacement