Skip to content

Randburgse Hof hoor aansoek om aanklagte teen ‘Blouligmafia’ te laat vaar [KLANK]

# Die hoëprofielsaak van adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsbeamptes is vandag weer in die Randburg Streekhof in Gauteng. Die beamptes bekend as die Blouligmafia word aangekla van aanranding en opsetlike saakbeskadiging nadat ‘n video uit 2023 gewys het hoe hulle motoriste op die N1-snelweg aanval. Die verdediging sal ‘n Artikel 174-aansoek aanvoer om aanklagte te laat vaar weens onvoldoende bewyse. Juanita du Preez van Action Society veroordeel die stap as ‘n vertragingstaktiek:

ENG DuPreezOnDelay