Skip to content

Ramaphosa woon die beraad van staatshoofde en regeringshoofde in Madagaskar by [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sal vandag die 45ste Spitsberaad van Staats- en Regeringshoofde van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Madagaskar bywoon. Die tema van die beraad is; Bevordering van Industrialisering, Landbou-transformasie en Energie-oorgang vir ‘n Veerkragtige SAOG. Die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die beraad fokus op die versnelling van streeksintegrasie, die versterking van industriële vermoë en streekswaardekettings, die modernisering van landbou en die bevordering van ‘n inklusiewe energie-oorgang:

ENG MagwenyaOnSummit