# President Cyril Ramaphosa waarsku globale handel loop gevaar om oorheers te word deur magspolitiek as die multilaterale stelsel nie beskerm word nie. Hy het op die 30ste herdenking van die Wêreldhandelsorganisasie gesê eensydige en beskermende maatreëls deur ryk lande ondermyn vrye handel. Ramaphosa vra dringende hervorming om te verseker ontwikkelende lande trek voordeel uit wêreldhandel, insluitend meer beleidsruimte vir industrialisasie:
Ramaphosa waarsku teen handelsentrums aangevuur deur globale magspolitiek [KLANK]
ENG RamaphosaOnPowerPolitics