Skip to content

Ramaphosa waarsku teen faksievorming en swak leierskap in munisipaliteite [KLANK]

# Die ANC-president Cyril Ramaphosa het raadslede ferm opdragte gegee voor die plaaslike regeringsverkiesing volgende jaar. Ramaphosa het gister meer as vierduisend raadslede by die FNB-stadion in Johannesburg, Gauteng, toegespreek en leiers aangespoor om etiek, vaardighede en diens aan die mense bo faksiebelange te plaas. Hy het gewaarsku dat swak leierskap en interne verdeeldheid openbare vertroue en dienslewering in munisipaliteite ondermyn:

ENG RamaphosaOnChallenges