# President Cyril Ramaphosa het gewaarsku teen die voortgesette uitvoer van onverwerkte minerale sonder om plaaslike ekonomiese voordele te verseker. Ramaphosa het monderlinge vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord en sê dit is van kardinale belang dat mense wat naby ontginningsgebiede woon, tasbare winste in die waardeketting moet sien. Hy voeg by globale vennote sien nou die waarde in die verwerking van hulpbronne by die bron self en Suid-Afrika moet ten volle voordeel trek as die regmatige eienaar:
Ramaphosa waarsku teen die uitvoer van onverwerkte minerale sonder plaaslike wins [KLANK]
ENG RamaphosOnLocalGains