Skip to content

Ramaphosa waarsku geslagsgeweld is steeds SA se tweede pandemie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê geslagsgeweld en vrouemoord word aangevuur deur patriargie, skadelike kultuurpraktyke en ‘n wydverspreide stilte in die samelewing. Ramaphosa het op die 17de tweejaarlikse konferensie van die Internasionale Vereniging van Vroueregters in Kaapstad, geslagsgeweld beskryf as die land se tweede pandemie. Hy voeg by baie vroue ly van voor af wanneer hulle probeer om geregtigheid te kry. Hy sê die gaping tussen wetgewing en die implementering daarvan wakker steeds geweld en straffeloosheid aan:

ENG RamaphosaOnPandemic