# President Cyril Ramaphosa sê die 30ste herdenking van die Waarheids- en Versoeningskommissie is ‘n belangrike oomblik in Suid-Afrika se reis na geregtigheid en eenheid. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Waarheids- en Versoeningskommissie se Behuisingsreparasies in Ndwedwe, KwaZulu-Natal, verwys na pogings om grondregte en waardigheid te herstel en sê hierdie stap help om vorige ongeregtighede te genees en nasionale eenheid en geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners te versterk:
Ramaphosa vra voortgesette genesing tydens die bekendstelling van WVK-behuisingsreparasie-program [KLANK]
ENG-RamaphosaOnTRCHousing