Skip to content

Ramaphosa vra vir dringende ingryping om bedrog in die watersektor te beveg [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het vir dringende aksie gevra om die voortgesette bedrog en korrupsie in die watersektor aan te spreek. By die Water- en Sanitasie-indaba in Midrand, Gauteng, het hy uitdagings soos verouderde infrastruktuur, onwettige aansluitings, georganiseerde misdaad, vandalisme, finansiële wanbestuur, swak inkomste-invordering en hoë waterverlies op munisipale vlak genoem en gesê dat dit die waterkrisis vererger. Ramaphosa sê verskeie waterrade word deur die Spesiale Ondersoekseenheid vir korrupsie ondersoek:

ENG RamaphosaOnWaterCrime