# President Cyril Ramaphosa sê verpleegkundiges is ‘n noodsaaklike deel van die gesondheidsorgstelsel en behoort ‘n sleutelrol in gesondheidshervormings te speel. Die president het op Denosa se 9de nasionale kongres in Ekurhuleni gepraat en ‘n sterker teenwoordigheid van verpleegkundiges gevra in beleidsontwikkeling, werkskepping en die versterking van die gesondheidsorgstelsel. Ramaphosa herbevestig die regering se verbintenis tot die ondersteuning van hierdie beroep, om te verseker verpleegkundiges werk in die beste moontlike omstandighede om gesondheidsorguitkomste in die land te verbeter:
Ramaphosa vra sterker rol vir verpleging in die gesondheidsorgstelsel [KLANK]
ENG RamaphosaOnNursing