Skip to content

Ramaphosa vra sterker interregering-samewerking in Oos-Kaap [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê sterker interregering-samewerking is die sleutel om dienslewering en bestuursuitdagings in die Oos-Kaap op te los. Ramaphosa het op ‘n vergadering tussen die nasionale uitvoerende gesag en die provinsiale uitvoerende raad in Nelson Mandelabaai gepraat en verwelkom die provinsie se belyning met nasionale prioriteite, maar is bekommerd oor agterstande in infrastruktuur, swak dienslewering en finansiële wanbestuur. Hy bepleit ‘n geloofwaardige, gesamentlike plan wat onder die distriksontwikkelingsmodel val om mense se lewens te verbeter:

ENG RamaphosaOnCooperation