Skip to content

Ramaphosa vra optrede eerder as woorde indebat oor Presidensie se begrotingspos [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die regering moet verder beweeg as om slegs uitdagings te identifiseer en te fokus op die lewering van oplossings, met ‘n sterk klem op ekonomiese groei, werkskepping en verbeterde dienslewering. In reaksie op die debat oor die Presidensie se begrotingspos in die Parlement, het Ramaphosa gesê gekoördineerde optrede regoor die regering is nodig om planne in resultate te omskep. Hy het bygevoeg hervormings in sleutelsektore soos energie, vervoer en belegging is daarop gemik om die ekonomie te versterk en langtermynontwikkeling te ondersteun:

ENG RamaphosaOnMeasurableResults