# President Cyril Ramaphosa het sy pleidooi hernu vir ‘n onmiddellike en onvoorwaardelike wapenstilstand in die Russies-Oekraïnse konflik. Ramaphosa en die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, vergader in Pretoria en Ramaphosa het Suid-Afrika se rol in die Afrika-vredespoging beklemtoon, wat deurentyd gepleit het vir vrede, diplomasie en dialoog. Hy sê dit is nie net ‘n beroep vir die beëindiging van vyandelikhede nie, maar ook vir die terugbesorging van Oekraïense kinders wat na Rusland geneem is:
Ramaphosa vra onvoorwaardelike wapenstilstand in die Rusland-Oekraïne konflik [KLANK]
ENG RamaphosaOnCeasefire