Skip to content

Ramaphosa vra lande om nie DRK te midde van Ebola-uitbreking te isoleer nie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê hy hoop die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda sal beperk bly en nie ander lande in Afrika of die wêreld bedreig nie. Hy het gister in sy hoedanigheid as die Afrika-unie se kampvegter vir voorkoming, gereedheid en reaksie op pandemies Kinshasa in die DRK besoek. Meer as een-duisend-400 gevalle en 438 sterftes is net in die DRK aangemeld. Ramaphosa vra lande om nie die DRK te isoleer nie:

ENG RamaphosaOnDRC