Skip to content

Ramaphosa vra hersiening van plaaslike regering om diensleweringskrisis op te los [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n reusehersiening van plaaslike regering gevra om Suid-Afrika se voortdurende diensleweringskrisis aan te pak. Ramaphosa het tydens die Nasionale Raad van Provinsies se program om die parlement na die mense in Noordwes te neem, gesê munisipaliteite is deurslaggewend tot die lewering van basiese dienste en om ontwikkeling aan te dryf. Hy waarsku ook swak bestuur, korrupsie en gebrekkige administrasie ondermyn gemeenskappe:

ENG RamaphosaOnDeliveryCrisis