Skip to content

Ramaphosa vier Jeugmaand met besoeke aan inisiatiewe vir jeugindiensneming [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sal Dinsdag Jeugmaand in Pretoria vier en jong begunstigdes van belangrike indiensnemingsprogramme ontmoet. Ramaphosa sal persele besoek wat verband hou met die presidensiële Jeugindiensnemingsinisiatief en die presidensiële werkstimulus. Dit sluit in die Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, die South African Creative Industries Incubator in Eersterust, en die Stigting vir Professionele Ontwikkeling. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya het op ‘n nuuskonferensie gesê die besoeke het ten doel om innoverende openbare-privaat vennootskappe ten toon te stel:

ENG MagwenyaOnYouthMonth