Skip to content

Ramaphosa verwelkom R238-miljard hupstoot met onthulling van rekordbelegging in Suid-Afrikaanse-infrastruktuur [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die vrystelling verwelkom van die 2024/2025 Konstruksieboek, wat 250 ten volle befondsde projekte ter waarde van meer as 238-miljard-rand uiteensit. Dit verteenwoordig ‘n rekord openbare belegging in paaie, energie, water en logistiek wat hernude fokus na jare van agteruitgang aandui. Die president sê vir die eerste keer sluit die boek gemeenskapsinfrastruktuurprojekte in wat onder toesig van Nasionale Tesourie bedryf word, en die regering se verbintenis tot landwye ontwikkeling en ekonomiese herstel aandui:

ENG-RamaphosaOnBook