Skip to content

Ramaphosa verwelkom Koning Nyabela-hospitaal as stap vorentoe vir universele toegang tot gesondheidsorg [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het amptelik die nuwe King Nyabela-hospitaal in Middelburg, Mpumalanga, geopen, as ‘n belangrike mylpaal in die uitbreiding van gehalte algemene gesondheidsorg. Die fasiliteit met sy 220 beddens sal meer as 240-duisend inwoners in die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit bedien en vervang die verouderende Middelburg-hospitaal. Ramaphosa sê die moderne hospitaal versterk die regering se verbintenis tot omvattende gesondheidsorg en algemene toegang deur die Nasionale Gesondheidsversekering. Hy het gemeenskappe aangespoor om die fasiliteit te beskerm:

ENG-RamaphosaOnNHI