# President Cyril Ramaphosa het wat hy beskryf as Israel se volksmoord teen Palestyne sterk veroordeel. Israel hou vol hy is nie verantwoordelik vir die humanitêre katastrofe in Gaza nie en beperk nie hulpverlening nie. Minstens 133 mense, insluitend 87 kinders is volgens berigte aan wanvoeding dood sedert die konflik in Oktober 2023 begin het. Ramaphosa sê die doelbewuste verhongering van mense in Gaza is afgryslik:
Ramaphosa veroordeel Israel se bombardering in Gaza en hongersnood onder Palestyne [KLANK]
ENG RamaphosaOnGazaStarvation