Skip to content

Ramaphosa verklaar Spesiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 vir Ambassadeur Mahlangu [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n Spesiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 vir wyle Ambassadeur Mninwa Johannes Mahlangu afgekondig, wat volgende Saterdag in Middelburg, Mpumalanga, gehou sal word. Die 72-jarige voormalige voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en diplomaat is op 24 Augustus oorlede na ‘n kort siekbed. Presidensie-woordvoerder Vincent Magwenya sê Mahlangu, het deurslag gegee met die opstel van Suid-Afrika se Grondwet en in sleutel diplomatieke rolle gedien. Hy sal seremoniële polisie-eerbewyse by sy begrafnis ontvang:

ENG-MagwenyaOnMahlangu