Skip to content

Ramaphosa verdedig die demokratiese proses in repliek op sy begrotingsdebat [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se demokrasie het betekenisvolle vordering gemaak sedert 1994, met verbeterings in onderwys, gesondheidsorg, behuising en grondhervorming. Hy het reageer op die debat oor die Presidensie se begroting. Ramaphosa het herbevestig die regering is verbind tot grondwetlike beginsels en die werk van die regering van nasionale eenhei. Hy het parlementslede gevra om die begroting te ondersteun, en sê dit maak dienslewering moontlik, bou ‘n bekwame regering, en ondersteun ekonomiese en demokratiese hervormings:

ENG RamaphosaOnBudgetResponse