Skip to content

Ramaphosa verdedig besoek van hoof van SANW aan Iran [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die tydsberekening van die vooraf-beplande besoek deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, Rudzani Maphwanya, aan Iran kon beter gewees het, maar dit het nie Suid-Afrika se internasionale betrekkinge geskaad nie.  Ramaphosa het tydens die mondelinge antwoordsessie in die Nasionale Vergadering beklemtoon dat Suid-Afrika die soewereine verhoudings van ander lande respekteer en dieselfde van hulle verwag

 

ENG RamaphosaOnChief