# ANC-president, Cyril Ramaphosa, het ‘n nuwe slim lidmaatskapskaart bekendgestel, wat ontwerp is om die party se interne prosesse te versterk. Die kaart vorm deel van die party se pogings om sy bedrywighede te moderniseer en te versterk, en daar word beplan om gevorderde tegnologie soos kunsmatige intelligensie in te sluit. Ramaphosa het op die eerste dag van die nasionale uitvoerende komitee se vergadering in Boksburg, gesê hierdie veranderings sal die integriteit van die party versterk:
Ramaphosa stel nuwe slim lidmaatskapskaart vir ANC bekend [KLANK]
ENG RamaphosaOnNewCard