# President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike begrafnis kategorie twee toegestaan aan die ontslape Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Gedenkdiens word tans in Parys gehou ná Mthethwa se dood verlede week nadat hy volgens berigte van die 22ste verdieping van die Hyatt Regency Hotel in Parys geval het. Sy liggaam sal na verwagting môre uit Frankryk vertrek en Vrydag in Suid-Afrika aankom. Die familie sê die begrafnis behoort Sondag te wees.
Ramaphosa staan ‘n spesiale amptelike begrafnis toe aan Nathi Mthethwa