# President Cyril Ramaphosa sê hy steun Bafana Bafana voor hul FIFA Wêreldbeker-ronde-van-32-wedstryd teen mede-gasheer Kanada. Ramaphosa en die Kanadese premier Mark Carney het mekaar se spanne sterkte toegewens, maar ooreengekom om oor die uitslag te verskil. Ramaphosa het die span se verdedigende dissipline en aanvallende presisie geprys. Hy het die groep aangespoor om hul sterk vertoning by die toernooi voort te sit en vir ‘n plek in die laaste 16 te mik:
Ramaphosa staan agter Bafana Bafana voor vanaand se Wêreldbeker-kragmeting [KLANK]
ENG-RamaphosaOnBafana