# President Cyril Ramaphosa sê alle belanghebbendes in die land moet saamwerk om volhoubare oplossings te bied om werkloosheid onder jongmense te verminder. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer staan nou op 32,7-persent, terwyl 4,7-miljoen jongmense wat kan werk, werkloos bly. In die hooftoespraak by die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg gister, het Ramaphosa beklemtoon dat die privaatsektor ook ‘n verantwoordelikheid het om die uitdaging van werkloosheid aan te spreek:
Ramaphosa sê werkloosheid is ‘n maatskaplike probleem [KLANK]
ENG RamaphosaOnPrivateSectorHiring