Skip to content

Ramaphosa sê vloedramp beklemtoon dringende behoefte aan meer doeltreffende plaaslike regering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die onlangse vloedramp beklemtoon die dringende behoefte om plaaslike regering te versterk. Hy het gister die Nasionale Raad van Provinsies se program om die  parlement na die mense te neem, in Noordwes toegespreek. Volgens Ramaphosa ontbloot erge weerstoestande swakhede in infrastruktuur, rampvoorbereiding en dienslewering op munisipale vlak. Hy voeg by die regering moet belê in infrastruktuur wat meer veerkragtig is en moet verseker munisipaliteite word beter toegerus om klimaatverwante rampe te hanteer:

ENG RamaphosaOnFloodDisaster