# President Cyril Ramaphosa sê die wêreld kyk na die G20 as die belangrikste forum vir internasionale ekonomiese samewerking om leiding te gee vir dringende uitdagings. Hy het gister deelgeneem aan die G20-vergadering van ministers van Buitelandse Sake by die Verenigde Nasies in New York. Ramaphosa sê Suid-Afrika se G20-presidentskap het verwagtinge oortref, met selfs lande wat aanvanklik getwyfel het, wat die uitwerking en betekenis erken van die kwessies wat op die globale agenda geplaas is:
Ramaphosa sê Suid-Afrika se G20-presidentskap het verwagtinge oortref [KLANK]
ENG RamaphosaOnG20Presidency