Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika sal voortgaan met sy buitelandse beleid van onverbondenheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se langdurige beleid van onverbondendheid en strategiese outonomie beteken nie die land is neutraal of onbetrokke nie. Die Amerikaanse ambassadeur, Leo Bozell, het vroeër adjunkpresident Paul Mashatile se besoek aan China gekritiseer, asook ‘n Iranse ampsdraer se besoek aan Pretoria. Ramaphosa het aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê Suid-Afrika handhaaf diplomatieke betrekkinge met verskillende lande in die nastrewing van sy nasionale belange:

ENG RamaphosaOnRelations