# President Cyril Ramaphosa sê die besluit van president Donald Trump se administrasie om USAID-fondse aan die buiteland te staak, is ʼn wekroep vir Suid-Afrika om selfvoorsienend te raak. Die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting is een van dié wat deur die besnoeiings geraak word. Dit het talle programme ondersteun wat fokus op voorkoming, berading en monitering, en het 17-persent van Suid-Afrika se totale MIV-reaksie beloop. Ramaphosa sê die land moet op sy eie hulpbronne staatmaak, selfs te midde van fiskale beperkinge en uitdagings:
Ramaphosa sê Suid-Afrika moet selfvoorsienend raak na USAID fondse besnoei word [KLANK]
ENG RamaphosaOnSelfReliant