# President Cyril Ramaphosa sê een van die uitstaande kenmerke van die 18de BRICS-beraad, was die verbintenis om die globale bestuur van die multilaterale stelsel te bevorder. Die leiers het tydens die afsluitingseremonie gister in Nieu-Delhi, Indië, die Nieu-Delhi-verklaring aanvaar, en daarmee die gees van wedersydse respek en begrip, soewereine gelykheid, solidariteit, demokrasie en samewerking herbevestig. Ramaphosa het aan die media gesê Suid-Afrika het die beraad gebruik om sy diplomatieke en ekonomiese prioriteite te bevorder, veral deur die uitbreiding van intra-BRICS-handel en -beleggings:
Ramaphosa sê Suid-Afrika het BRICS-beraad gebruik om sy diplomatieke en ekonomiese prioriteite te bevorder [KLANK]
ENG RamaphosaOnInvestment