# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika ondergaan ingrypende ekonomiese hervormings, met veranderings in die energie-, telekommunikasie-, logistieke- en watersektor. Ramaphosa het op die 18de BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi gepraat, tydens die Sakeleiers-rondetafelgesprek tussen Indië en Suid-Afrika. Hy sê die land het meer as ‘n dekade van elektrisiteitstekorte agtergelaat en betree nou ‘n nuwe era van belegging en mededinging. Ramaphosa sê die hervormings bied geleenthede om beleggings te lok, infrastruktuur te verbeter en ekonomiese groei te versterk:
Ramaphosa sê Suid-Afrika betree nuwe era van ekonomiese belegging [KLANK]
ENG RamaphosaONInvestment