Skip to content

Ramaphosa sê regering is verbind tot strukturele hervormingsagenda wat vordering maak [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die hervormingsagenda wat deur Operasie Vulindlela aangevuur word, het stukrag gekry wat toenemend vertroue in die ekonomiese koers versterk. Dis ʼn gesamentlike projek van die Presidensie en die Nasionale Tesourie om die instelling van strukturele hervorming te versnel en ekonomiese herstel te ondersteun. Ramaphosa sê die regering bly verbind tot ʼn strukturele hervormingsagenda wat meetbare vordering maak en deur ʼn sterk regulatoriese struktuur ondersteun word:

ENG RamaphosaOnReform