Skip to content

Ramaphosa sê regering betrek departemente om Posbank te stabiliseer en finansiële doelwitte te beskerm [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die bevordering van finansiële insluiting bly ‘n voorkeur nasionale prioriteit om ongelykheid te verminder en huishoudings en ondernemings te ondersteun. Ramaphosa sê hoewel Suid-Afrika ‘n wêreldklas finansiële sektor het, moet toegang tot befondsing verder uitgebrei word. Hy het bevestig alhoewel die Posbank nog nie aan die voorwaardes vir ‘n volle banklisensie voldoen nie, werk die regering daaraan om die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Poskantoor te voorkom:

ENG RamaphosaOnFinancialGoals