Skip to content

Ramaphosa sê Presidensiële Indiensnemingstimulus vorm môre se leiers [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê bykans twee-miljoen jongmense het tot dusver voordeel getrek uit die Presidensiële Indiensnemingstimulus-programme vir die jeug, wat ten doel het om jeugwerkloosheid aan te pak. Hy het die opmerkings gemaak tydens ‘n besoek aan die Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, Tshwane, waar hy van die jong begunstigdes ontmoet het. Ramaphosa sê die programme help om die leiers van môre te vorm, met meer as 255-duisend jongmense wat tans by skole en in ander sektore werk:

ENG RamaphosaOnInitiative