Skip to content

Ramaphosa sê pogings word aangewend om leemte te vul in finansieringsmeganismes vir wêreldgesondheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê konflik, ontheming, ekonomiese skokke en die klimaat het vordering in gesondheid en ontwikkeling omgekeer. Hy was medevoorsitter van die Netwerk van Wêreldleiers se geleentheid oor vroue-, kinder- en jeuggesondheid in New York. Ramaphosa sê sedert verlede jaar het belangrike programme vir vroue-, kinder- en jeuggesondheid ineengestort of ervaar ernstige tekorte. Hy sê die gesondheidsfinansieringsgaping wat ontstaan het deur die onttrekking van amptelike ontwikkelingshulp vir wêreldgesondheid moet herstel word:

ENG RamaphosaOnHealthPriorities