Skip to content

Ramaphosa sê plaaslike regering benodig meer fokus om dienslewering te verbeter [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê plaaslike regering benodig meer fokus om dienslewering te verbeter en ongelykheid aan te pak. Ramaphosa het op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies geantwoord Stad Kaapstad presteer goed met finansiële bestuur, maar het min vordering getoon in pogings om ongelykheid te verminder. Hy voeg by die regering beskik oor ‘n omvattende raamwerk om die gehalte van munisipale dienste te monitor:

ENG RamaphosaOnFocus