# President Cyril Ramaphosa sê sy ontmoeting met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump en sy administrasie was ʼn groot sukses. Hy het gister die media toegespreek oor sy ontmoeting met Trump by die Withuis. Ramaphosa sê hulle kon die verhouding tussen Pretoria en Washington herstel wat volgens hom deur verskeie berigte, soos oor die wit volksmoord in Suid-Afrika, vertroebel is:
Ramaphosa sê ontmoeting met Trump-administrasie was ’n sukses [KLANK]
ENG RamaphosaOnPositiveOutcome