# President Cyril Ramaphosa sê te veel munisipaliteite, gemeenskappe en sake-ondernemings kan nie meer staatmaak op veilige, betroubare waterdienste nie en dit bedreig openbare gesondheid, ekonomiese bedrywighede en maatskaplike bestendigheid. Hy het die Nasionale Water-aksieplan bekendgestel om betroubare watervoorsiening te verseker en mislukte munisipaliteite, korrupsie en infrastruktuur-agterstande te hanteer. Ramaphosa sê die omvang van die probleem eis dringende nasionale ingryping en ʼn basiese verskuiwing in die manier waarop waterdienste bestuur word:
Ramaphosa sê omvang van Suid-Afrika se waterkrisis eis dringende nasionale reaksie [KLANK]
ENG RamaphosaOnWaterReforms