# President Cyril Ramaphosa sê om vry te wees van honger is ‘n morele sowel as ‘n ontwikkelingsvereiste. Hy het tydens die sewende Maatskaplike Geregtigheidsberaad van die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Maatskaplike Geregtigheid in Kaapstad beklemtoon dat toegang tot voedsel en water ‘n grondwetlike reg is, wat ‘n verpligting op die staat plaas om dit te verwesenlik. Ramaphosa beklemtoon dat Suid-Afrika onder slegs 29 lande is waar burgers regstappe kan doen om dit af te dwing:
Ramaphosa sê om vry te wees van honger is ‘n morele en grondwetlike plig [KLANK]
ENG-RamaphosaOnFoodSecurity