# President Cyril Ramaphosa sê munisipaliteite moet die enjinkamer van Suid-Afrika se ontwikkeling word. Hy het die Nasionale Raad van Provinsies se program wat die parlement na die mense in Noordwes neem, toegespreek, en gesê plaaslike regering speel ‘n sleutelrol in die lewering van basiese dienste en die ondersteuning van ekonomiese groei. Hy vra vir hervormings vir die verbetering van munisipaliteite se bestuur sodat hulle beter diens aan die gemeenskappe kan lewer en ontwikkeling kan dryf:
Ramaphosa sê munisipaliteite moet die enjinkamer van Suid-Afrika se ontwikkeling word [KLANK]
ENG RamaphosaOnEngineRoom